Wales - 22nd March 2008

Tuesday, March 25, 2008

















Ek en Wayne op die bus oppad na Wales.  Foto met die pragtige daffodils is van die Caerphilly Kasteel in Wales.  Was pragtig, bietjie van 'n bouval maar lyk soos 'n regte kasteel.  Selfs met water om dit.  Die hiena op die muur is van die Cardiff kasteel, Cardiff is die hoofstad van Wales.                     



































Die boomstomp met die daffodils op was in die park langs Cardiff Kasteel.  Vir die lente fees.














Die hotel is die oudste hotel in Cardiff

You Might Also Like

0 comments ♥

Like us on Facebook

Press

Flickr Images