Ek en Wayne het Maandagaand Wicked gaan by in die Appollo Theatre. Dit was fantasties gewees!!
Dit gaan oor die Wicked heks en die goeie heks van Wizard of Oz. Was so goed, gee jou bietjie die hekse se kant van die storie. Wayne was nie so mal daaroor nie maar dis seker maar ook omdat dit meer 'n meisie ding as seuntjie ding is. Singery en akteurs was uitstekend. Was mal oor die storie - laat mens nogal dink. Wil nou net die dvd van Wizard of Oz gaan uitneem want ek kan nie meer lekker alles onthou van die fliek nie.
Wicked was meer oor die storie van die hekse voordat Dorethy na Oz toe gegaan het. En hoekom die een ou 'n scare crow is en die ander 'n tin man.
Al wat eintlik tel is, is dat ek daarvan gehou het en dink almal moet dit gaan kyk!!
Ek en Wayne het die naweek saam met Willie by IMAX die nuwe fliek The Spiderwick Chronicles gaan kyk. Dit was absoluut fantasties gewees. So regte fantasie storie, maar so oulik.
Die storie het feetjies en goblins en selfs trolle in. Te pragtig, laat my net meer verlang na mens se jonger dae.
En om die fliek natuurlik op die grote IMAX skerm te kyk maak dit net nog tonne beter en meer asemrowend.
Sal die fliek vir almal aanbeveel. Die seuntjie van Charlie & the Chocolate factory (Charlie) speel 2 rolle in die fliek - hy speel die tweeling boeties in die hoofrol. Hy het so goed gespeel, kon nie maklik gewees het om 2 hoofrolle te speel nie.
Verder die naweek was ons maar rustig en voor ons, ons oe kon uitvee was die naweek verby.
EN KAN JY GLO DIS ALWEER MAANDAG, EN DIE BEGIN VAN MAART 2008.
Saterdag was dit Wayne se werk se 21ste verjaarsdag. Dit was in Leicester gewees. Hul het ons (met 'n bus) op gevat soentoe asook daar oor geslaap gisteraand en na 'n lekker ontbyt was ons vanmiddag terug in London gewees.
Wayne op die bus terug na London. (foto hier onder). Foto's bo is die Warehouse van hul kantore in Leicester en ek en Wayne by die party. Die kos was wonderlik, was alle rande seekosse en hamburgers, worsbroodjies en asook 'n spit vark. Wayne wat nie eers seekosse eet nie het seker maklik 50 oesters geeet. Dit was vrek lekker gewees. Daar was 'n rooi tapyt, verniet kos asook soveel drankies as wat jy wil. Ons het so baie geeet en cocktails gedrink (cosmopolitan, sex on the beach, om maar 'n paar te noem). Ons het nie gedink ons gaan dit so baie geniet nie - maar was vreeslik lekker. Het ook lekker oorgeslaap in 'n hotel. Slegs die kos het Martin Hawthorn so £40 000 gekos - dis sonder die hotelle vir almal asook die vervoer.
Vandag was natuurlik Valentynsdag... Ek en Wayne het vooraf besluit dat ons niks vir mekaar gaan koop nie want dis net 'n geldmaak storie en mens moet vir mekaar ELKE dag wys hoe lief ons mekaar het. Maar om eerlik te wees, ek het gehoop dat Wayne darem so bietjie romanties gaan wees en my sal verras, al is dit met ietsie kleins. Ek was nogal teleurgesteld toe ek vanoggend opstaan en natuurlik was daar geen verrassings vir my nie. Selfs my ma het my verras met 'n oulike boodskap vanoggend. Ek het net begin vrede maak met die idee dat ek niks gaan kry nie, toe hy my verras met pink en geel tulpe op die treinstasie vannaand. Ek het eintlik so lekker gekry dat ek die meisies op die trein kon jaloers maak!
Die naweek (beginne met Vrydag aand) het ek en Wayne net werkfunksies - moet eintlik ons Kersfees goed wees. Ons gaan by 'n restaurant eet more aand vir my werksfunksie en met Wayne sinne gaan ons Saterdag, met 'n bus moet ek by se, op na Darby toe en dan die aand daar in 'n hotel slaap (wat hul gereel het - so ek verwag nie vreeslik baie nie). Ek sien gladnie uit na dit nie. Maar dit moet gedoen word.
Sal laat weet of ons dit darem oorleef het, dalk kan ek jul verras met 'n paar foto's.
Baie liefde
Steph xx
Look at this lovely picture of a tree in bloom. And it is only February now. It's suppose to be snowing and be cold, but instead we have 12 degree's temperature and flowers on the trees.
On Monday evening, 28th February, we were lucky enough to go and watch Linkin Park at the new Millennium Dome (now called The O2). Below is The O2 how it looks now.I was so excited about this! Was looking forward to seeing them again. We went to see them a few years ago in Manchester, and that made Wayne a fan of them too. The O2 inside is MASSIVE! It consists of the O2 arena (were all the concerts take place), the Indigo (for plays and smaller concerts), The bubble (were Tutankhamen is currently on display), Vue (movie theatre, and can take about 770 people) and then there are a lot of food places and pubs (including Nando's and Spur).The O2 arena (were we went) can take about 20 000 people. It is SOOO big inside. The seats are tiny (too fit in all these people) and there is no space but at least you can see the stage.
This is us in front of the arena, waiting patiently to enter.
This is the arena inside.
And then the lovely stage where Linkin Park and Biffy Clyro (the supporting act) did their stuff.
Linkin Park performed most of their famous new songs and almost all their popular old songs like: In the End, Crawling, Numb to name a few.
I had an AWESOME evening, can't wait for Linkin Park to go on tour again.
Since London was the last bit of their Minutes to Midnight tour.
Enjoy the few picks (even if they are a bit blurry).
he is from cape town, south africa
she is from pretoria, south africa
we met in london, uk
we stayed in the same share house in walthamstow
she moved in the share house in two thousand and three
and he was being nice in showing her around in london
after a couple of times looking at all the sights in london,
she made the first move & took his hand
not long after that we fell in love
he finally worked up the courage to ask her to marry him.
and we are getting married on january tenth, two thousand and eleven.
enjoy our blog!